Dr. MG Vosser BVSc – Stella

Ek het self Afrikanerkalwers gespeen met die NeusRinge® en het geen nadelige effekte ondervind. Koeie en kalwers was rustig en kalwers het goed gegroei. Ek verkoop heelwat NeusRinge® aan ekstensiewe beesboere en die wat dit gebruik speen nou op geen ander manier. 
.by-author { display: none; }
line
footer
Powered by WordPress | Designed by Elegant Themes